Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die kwessie rondom die Wet op Sekerheid van Verblyfreg. Moolman gee advies oor die inhoud van die Wet en bespreek die reg op verblyf van familielede wat op ‘n plaas werk en woon. Moolman gee ook…
Heinrich Kruger is ‘n leierboer van die Lichtenburg-distrik in die Noordwes Provinsie en hy gesels onder andere oor die goeie landboutoestande in die provinsie. Kruger vertel ook van die positiwiteit wat heers onder NWK-lede en brei uit oor sy eie boerdery wat hy saam met sy twee seuns bedryf. Kruger…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra.
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand effens verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit diesel- en ander brandstofpryse styg steeds skerp. Speenkalwers se pryse het gedaal. Stoorlammers se prys het konstant gebly…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels hoe om van insekte en wurms ontslae te raak op ‘n biologiese wyse. Cloete verduidelik vandag biologiese middels in voerkrale wat ‘n klomp probleme op een slag kan aanspreek.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor voedselproduksie en -pryse. Die regering en veral produsente is baie bekommerd oor inflasiepryse en prysstygings wat geweldig opgegaan het. Produksie van voedsel het baie duur geword, maar intussen is dit ook n werldwye probleem. Aanpassings is dus…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die kwessie rondom uitvoerpermitte. Die BEE-kode het ter sprake gekom by aansoeke om uitvoerpermitte. ‘n Verskeidenheid regulasies is van toepassing en landbouers moet hulself vergewis van die inhoud daarvan. Besighede met ‘n omset van minder as…
‘n Studie deur wetensakplikes in Duitsland, het nuwe inligting nagevors oor melk se bydrae in die steentydperk. Volgens die studie het herders uit die steentydperk duidelik die voordele van melk besef nadat navorsers onder andere plaak op tande van bewaarde geraamtes ontdek het. Verder word ook berig oor ‘n span…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “The glory of giving”.
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, is bekend vir sy videos en ander plasings op verskeie sosiale media platforms. Hy bespreek vandag verder die wereld van ekonomie en ‘n paar interessante feite en konsepte uit die sosiale media.
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand effens versterk in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit diesel- en ander brandstofpryse styg steeds skerp. Stoorlammers se prys het gedaal en die beskikbaarheid is steeds min…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels oor sout in die grond en hoe dit gewasse vir gewasse beinvloed. Vandag gee hy advies hoe om van insekte en wurms ontslae te raak op ‘n biologiese wyse. Cloete verduidelik hoe die lokaas…
‘n Omvattende studie deur ‘n vooraanstaande landboumaatskappy, het bevind dat ‘n laer omgewingsimpak direk verband hou met winsgewendheid wat verhoog in die Suid-Afrikaanse melkbedryf. In die studie is die skakel tussen die ekonomiese en omgewingsaspekte van volhoubaarheid, wat met melkproduksie op weiding verband hou, ondersoek. Daar is bevind dat boerderye…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die regsaspekte ter sprake by die besoek aan grafte op privaat eiendom, in hierdie geval op plase. Die Grondwet beskerm privaat eiendom. Daar is egter uitsonderings, soos die Wet op Sekerheid van Verblyfreg. Vereistes word uiteengesit…
Ingenieurs in Columbia het ver gevorder met navorsing om kos met laser gaar te maak. ‘n Volledige digitale sjef is onlangs gebou en bestanddele kan tot op ‘n millimeter-presisie vervaardig word. Volgens die kenners is daar geen opwarmingsmetodes nie. As voorbeeld is hoendervleis met blou- en infrarooi lig blootgestel en…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Vergeten te kijken…….”
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag verder die wereld van ekonomie en inflasie. Hy gee ook agtergrond oor hoe wereldlande hulle ekonomiese groei bewerkstellig. Groenewald verduidelik verder ook van die geld wat in sirkulasie is en hoe maatskappye wat geld leen, dit bestuur. Hy verduidelik ook…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die uitdagings in die sektor. Hy gee ‘n raamwerk van die karakter van landbouers en hoe hulle uitdagings te bowe…
4 Nov 2021 8AM
5 min
1140 – 1160
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.