
PM berig oor oorsese kleinhandelaars wat produkte ontwikkwel met minder vleisinhoud
Loading player...
Die oorsese kleinhandelaar Lindl, het nuwe produkte bekendgestel wat poog om laer vleisverbruik aan te moedig. ‘n Weense wors is byvoorbeeld ontwikkel wat bestaan uit wortels, hoendervleis en soja. Frikkadelle weer, is ontwikkel uit ‘n mengsel van beesvleis en vrugte. Lindl het hierdie aankondigings gedoen om kopers te ondersteun wat hul verbruik van diereprodukte wil verminder, sonder om vleis totaal en al op te gee. Nog soortgelyke produkte word in die toekoms beplan.