’n Vrou van die Russiese stad Krasnoyarsk het ’n enkele akupunktuurbehandeling ondergaan om pyn in haar been te verlig. In plaas daarvan het sy in die hospitaal beland omdat sy nie kon loop nie.
Vanjaar se kompetisie moedig jong kunstenaars aan om te wys wat die Nasionale Museum in Bloemfontein vir hulle beteken – nie net die gebou self nie, maar ook die stories, herinneringe, voorwerpe, verbeelding en ervarings wat daarmee verband hou. Leerders kan in drie kategoriee deelneem en daar is lekker kontantpryse…
Vir OFM se 40ste verjaardag het Yolanda Maartens tydens Mid-Morning Magic van die begin van die jaar af 40 dade van goedhartigheid vier. Goedhartigheid kos niks nie. Tog voel 'n "dankie" so betekenisloos – tydens 40 Acts of Kindness bedank ons individue en organisasies wat iemand gehelp het sonder om…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.