
Maak seker jou versekeringspremie pas by jou behoefdes, praat met OVK Versekering
Loading player...
In die huidige klimaat is dit vir kliente al hoe meer belangrik om kostes te bespaar en volgens Martin Ehlers, Bestuurder OVK Versekering, is ‘n goedkoper premie nie noodwendig die antwoord nie. Hy sluit by Yolanda Maartens aan om sy kundigheid oor versekering te deel en ook OVK se mededingende strategie as dit kom by versekering, te bespreek. Maak gerus met die OVK Versekering span kontak by www.ovk.co.za of skakel Martin by 082 049 9634.




