PM berig oor landboustories uit Amerika en Argentinië

Loading player...
Die Argentynse opskorting van vleisuitvoere, is tot einde 2023 verleng. Die opskorting is van toepassing op sekere beesvleissnitte. Volgens die regering dra dit by om ‘n balans tussen die Argentynse mark en die uitvoer van vleisproduksie te skep. Verder word ook berig oor Amerikaanse melkverbruik wat gedaal het sedert die 2000’s. Die Amerikaanse per-kapita koeimelkverbruik daal al vir die afgelope 70 jaar. Melkverbruik het sedert 2020 die afwaartse tendens volgehou.
11 Apr 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes