OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,717 Episodes
1160 – 1180

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit het diesel- en ander brandstofpryse skerp laat styg. Slagpryse by vee beweeg steeds opwaarts. Stoorlammers se prys het ook…
3 Nov 2021 5AM 5 min

PM gesels met Charl Saunderson, bekende landbouer van die Kenhardt-distrik.

Charl Saunderson boer met dorper-skape in die Kenhardt-distrik en hy vertel van die geharde omstandighede waarin daar geboer word en hy vertel van die skaapras wat geteel is om in moeilike omstandighede te kan oorleef, maar ook suksesvol wees. Hy vertel ook van nuwe metodes en tegnologie wat aangewend word…
2 Nov 2021 5AM 6 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Vuur en Vlam”.
29 Oct 2021 2AM 5 min

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom was die rand stabiel in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit gaan egter steeds diesel- en ander brandstofpryse skerp laat styg. Slagpryse by vee beweeg tans opwaarts. Hoenderpryse het gestagneer…
27 Oct 2021 2AM 6 min

PM berig oor suksesvolle oorgrensbewaring tussen SA en Mosambiek.

‘n Reeks hervestigings- en bestuursprogramme tussen Suid-Afrika en Mosambiek het onlangs plaasgevind. Volgens Suid-Afrika se Minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye is dit ‘n uitstekende voorbeeld van samewerking tussen Afrika-lande vir bewaring en ekotoerisme.
25 Oct 2021 1AM 1 min

PM berig oor opleiding in wol en sybokhaar vir skole.

Twee landbouskole, Marlow Landbouskool in Cradock, Oos-Kaap en Augsberg Landbougimnasium het onlangs leerders opgelei saam met The House of Fibre en BKB-Wolskool onderskeidelik. Kundiges van oor die land heen het leerders touwys gemaak in aspekte soos klassering, veehantering en sortering. Daardeur is daar die saad geplant vir ‘n blink toekoms…
25 Oct 2021 1AM 1 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “66 Billion km’s in 70 years”.
22 Oct 2021 8AM 4 min

In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die vooruitsigte van reen.

Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die vooruitsigte van reen wat voorspel word. Saunderson verduidelik wat gedoen kan word om muggies, muskiete en ander plae van…
21 Oct 2021 2AM 5 min

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Dit gaan egter diesel- en ander brandstofpryse skerp laat styg. Gemiddelde slagpryse het effens gestyg. Varkvleispryse het ook gestyg. Wit- en…
20 Oct 2021 2AM 5 min

PM gesels met die oud-Springbokrugbyspeler, Bakkies Botha, oor sy beesboerdery.

Die bekende Springbokrugbyspeler, Bakkies Botha, het sedert sy uittrede uit rugby, tot die landbou toegetree toe hy weer in Suid-Afrika kom woon het. Botha vertel van die Beefmaster-beesras waarmee hy boer en ook vir sy voorliefde vir nuwe genetika. Hy gee ook sy mening oor kort- en langtermyndoelwitte wat hy…
18 Oct 2021 3AM 5 min
1160 – 1180