PM berig oor interessante nuus van die swart merinoskaap se gewildheid wat toeneem

Loading player...
ABC News berig oor swartmerinoskape wat al hoe gewilder begin raak. Veral in Australie is dit ‘n gesogte ras, vanwee ‘n groeiende belangstelling in natuurlike wolprodukte. Volgens leiers in die bedryf oorskry die vraag tans die aanbod en raak die skaap ook gewilder in Noord-Amerika met groeiende belangstelling daar. Volgens die leiers in die bedryf, is die swart skape besig om ‘n reputasie te ontwikkel vir wolgehalte en verbruikers vra toenemend na natuurlik gekleurde wol.
9 Mar 2022 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes