Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het verder gedaal hierdie maand. Stoorlampryse het die afgelope week gestabiliseer. Hoendervleispryse het ‘n opwaartse neiging getoon. Varkvleispryse het intussen verder gestabiliseer. Bokpryse het intussen effens gedaal. Graanpryse het effens gestyg. Vraag na mielies bly hoog as gevolg van brandstofpryse wat hoog is.
9 Mar 2022 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes