PM berig oor ‘n interessante werkswinkel wat deur die bekende landbou-ekonoom, Prof Johan Willemse, aangebied word

Loading player...
‘n Baie gewilde landbouwerkswinkel, wat deur die bekende landbou-ekonoom Prof Johan Willemse aangebied word, beloof om baie belangstelling te ontlok. Die werkwinkel vind plaas op Donderdag 17 Maart en die ander spreker naas Willemse, is Rona Beukes, senior statistikus van die Oesskattingskomitee. Verskeie interessante onderwerpe word aangebied wat wissel van vooruitskattings in die graanbedryf, sowel as tendense in die veebedryf.
7 Mar 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes