Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Slagpryse geniet goeie ondersteuning. Speenkalfpryse het egter verder gedaal hierdie maand en slagpryse het sterk gestyg. Stoorlampryse het die afgelope week gedaal. Hoendervleispryse het weer ‘n opwaartse neiging getoon. Varkvleispryse het intussen verder gedaal. Bokpryse het weer geweldig gestyg.
23 Mar 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes