Hans-Jurie Moolman behandel interessante vrae van luisteraars oor munisipaliteite se instelling van grondbelasting

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor die heffing van grondbelasting in die landbousektor. Die onderskeid word getref tussen munisipale dienste, wat deur die plaaslike munisipaliteit gelewer word teenoor grondbelasting , wat volgens sekere waardasies bepaal word. Plaaslike owerhede se heffings bepaal ook dat sekere dienste wat nie gelewer word nie, vrystelling kan bekom, soos onder andere die verwydering van vullis en die verskaffing van water.
7 Mar 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes