Charl Saunderson, bekende landbouer uit die Noordkaap, gesels vandag weer “bietjie boer”

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouleier en Dorper-skaap teler uit die Noordkaap en hy het ‘n passie vir mense en diere. Saunderson is ook ‘n berader, predikant, sakeman en stoetteler en hy praat vandag oor hoe boere in Suid-Afrika deur droogtes en sprinkane se uitdagings kon werk om ‘n tweede kans te kan kry en uit foute kan leer. “Omskep jou foute in geleenthede” is sy tema.
1 Apr 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes