Tjoepie Groenwald, 'n bekende kundige van sosiale media

Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n bekende kundige van sosiale media in die landbousektor en vandag vertel hy van die opwinding oor Nampo wat eersdaags plaasvind. Groenewald vertel van die redes hoekom die Nampo-week met een dag verleng is en binnekort gaan plaasvind van 16-20 Mei. Groenewald vertel ook van die verskillende stalletjies en uitstallings waarna uitgesien kan word.
1 Apr 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes