Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat

Loading player...
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die gevolge van die huidige uitbraak van bek-en-klouseer en die toemaak van grense vir verskeie produkte uit die vleisbedryf. Hy verwys weer na die belangrikheid van naspeurbaarheid en hoe dit moontlik oplossings in die toekoms kan bied. Om weer die vrye status terug te kry, gaan baie moeilik wees en langtermynplanne sal in plek gekry moet word, wat volhoubaar is.
5 Apr 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes