PM gesels met Dr Francois Koekemoer, een van Suid-Afrika se top wetenskaplikes

Loading player...
Dr Francois Koekemoer van Bethlehem, word beskou as een van Suid-Afrika se top wetenskaplikes en hy gesels vandag oor ‘n groot deurbraak met ‘n nuwe generasie koringkultivar. Die opbengs en bak van koring is belangrik vir enige gewas en die uitstekende resultate van die nuwe kultivar se kwaliteitstoetse was baie geslaagd. Koekemoer verduidelik volledig die voordele van die nuwe kultivar.
4 Apr 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes