Hans-Jurie Moolman behandel interessante vrae van luisteraars oor die rol van arbeidsmakelaars

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor die rol van arbeidsmakelaars in die landbousektor. Moolman gee ‘n volledige definisie van die term arbeidsmakelaar. Dit kom daarop neer dat ‘n makelaar neem werknemers in diens en verhuur hul dienste uit aan werkgewers. Moolman gee ook ‘n uiteensetting van hul regte en die wetgewing in hierdie verband.
4 Apr 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes