
PM berig onder andere oor winkels in Europa wat interessante inligting op kwitasies sit
Loading player...
‘n Noorweegse winkelgroep het begin om die omgewingsimpak op kwitasies aan te bring, aangesien kopers nou bewus word van produkte se koolstofvoetspoor wat soms te hoog is. Die gebruiklike massa-aanbiedinge op minder volhoubare produkte is ook intussen gestaak. Daar word verder berig oor die riglyne vir identifisering van vroee BRS-tekens by vee.