Charl Saunderson, bekende landbouer uit die Noord-Kaap, gesels vandag weer “bietjie boer”

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouleier en dorper-skaapteler uit die Noord-Kaap en hy het ‘n passie vir mense en diere. Saunderson is ook ‘n berader, predikant, sakeman en stoetteler en hy praat vandag oor boere wat vergelyk kan word met “ysterman-deelnemers”. Charl verduidelik die uitdagings van die sektor, en noem dat een konstante feit is, dat daar altyd kos voorsien moet word. Landbouers moet nooit moedeloos raak nie, daar is altyd planne!
8 Apr 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes