PM berig oor Wildbedryf Suid-Afrika wat onlangs ‘n nuwe inisiatief bekendgestel het

Loading player...
AgriOrbit berig oor ‘n nuwe inisiatief wat onlangs in Pretoria bekendgestel is. Die konsep van wildekonomie is aan leerders verduidelik asook watter bydrae die wildbedryf tot die Suid-Afrikaanse ekonomie lewer. ‘n Slanghanteringsdemonstrasie is ook gehou en leerlinge is touwys gemaak oor slange se rol in die ekostelsel en wat kinders kan doen as hulle op ‘n slang sou afkom. Die Departement van Basiese Onderwys het ook die inisiatief ondersteun.
30 Mar 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes