Claude Moller gee oudergewoonte sy inspirasie vir die naweek

Loading player...
Claude Moller is ‘n bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor wat sy wedervaringe met medemense deel en die spesiale lessies wat hy daaruit leer. Moller reis wyd in die Afrika kontinent en kry gereeld te doen met alledaagse praktyke en gebeurtenisse, wat hy dan ‘n storie van maak en uiteindelik ‘n les vir sy mede landgenote. In vandag se aflewering, wat ook die einde van die huidige reeks is, is sy tema “Two years, and we are still here”.
25 Mar 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes