
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat
Loading player...
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die die verhoogde rentekoerse en die invloed op die landbousektor. Volgens Maré hou rentekoerse egter baie min voordele in om inflasie af te bring. Ook brandstofpryse bly hoog en baie produsente trek swaar as gevolg van onder andere die vervanging van implemente. Dit beteken dat produsente produksielenings moes aangaan en groter skuld gemaak het. Onsekerheid oor moontlike veredere rentekoers verhogings in die toekoms, skets ‘n redelike donker prentjie.