PM praat met ‘n kenner in die koringbedryf oor ‘n groot deurbraak vir ‘n nuwe kultivar in Suid-Afrika

Loading player...
Kobus Lindeque is ‘n bekende in die landboubedryf en kundige op die gebied van navorsing oor koringkultivars. Die afgelope paar jaar is intensiewe navorsing gedoen oor koringkultivars, spesifiek vir die Suid- Afrikaanse bedryf en volgens Lindeque is hierdie ‘n groot deurbraak vir plaaslike produsente met baie voordele daaraan verbonde. Hy glo ook, dat met die huidige oorlog tussen Rusland en die Oekraine, Suid-Afrikaners beter pryse op die uitvoermark behoort te behaal.
28 Mar 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes