OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
1280 – 1300

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
23 Jul 2021 2AM 4 min

In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor suksesvolle vleisproduksie.

Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor suksesvolle vleisproduksie en verduidelik ‘n paar stappe. Goeie lampersentasies moet gehandhaaf word. Wat beteken as ons praat van geld in…
22 Jul 2021 2AM 5 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week weer baie verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het oor die algemeen sywaarts beweeg. Stoorlammers is steeds baie skaars en dit…
22 Jul 2021 2AM 4 min

PM gesels met ‘n landbouer van Wolmaransstad, Petie Koekemoer, oor sy stoetbeeste...

Petie Koekemoer van die Petana Beefmasters is ‘n stoetteler in die Wolmaransstad-distrik en hy vertel van die goeie landboujaar wat landbouers in hulle distrik beleef. Koekemoer verduidelik ook oor die Beefmasters se aanpasbaarheid in hulle omgewing en hy vertel verder van ‘n interessante, jaarlikse veiling wat sy stoetery eersdaags hou…
19 Jul 2021 3AM 1 min

PM berig oor nuus uit die wildbedryf.

Nadat Suid-Afrika se inperkingsregulasies verslap het, was daar weer ‘n toename in renosterstropery. In 2020 is egter 30% minder renosters gestroop as in 2019, wat die laagste is seder 2011. Intussen het SA Jagters ‘n paneelverslag oor die bestuur, teel, jag, handel en hantering van onder andere renosters en ander…
19 Jul 2021 2AM 1 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
16 Jul 2021 4AM 4 min

PM berig oor die Nasionale Jeugskou wat moes aanpassings maak...

Jeugskoue in Suid-Afrika moes sekere aanpassings maak en het vanjaar minder en kleiner aanbiedings. Dit word ook in ‘n nuwe formaat aangebied om aan Covid-regulasies te voldoen. Twee kampioenskappe word intussen vir Oktober beplan. ABC Rural berig verder oor ‘n kuberaanval wat buitelandse vleisverwerkers tot stilstand gedwing het. Aksie is…
16 Jul 2021 4AM 1 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week baie verswak teenoor die Amerikaanse dollar, hoofsaaklik as gevolg van die onrus in die land. Stoorlammers is steeds baie skaars en dit het…
14 Jul 2021 3AM 4 min

PM gesels met ‘n Bonsmara-teler van Bultfontein in die Vrystaat, Erik Strauss.

Erik Strauss is ‘n bekende Bonsmara-teler in die senrale deel van die Vrystaat Provinsie, waar hy met die gesogte ras in die Bultfontein/Brandfort-distrik boer. Strauss vertel van die goeie landboutoestande wat hulle vanjaar ondervind en ook hoekom hy juis op die Bonsmara-ras besluit het, waarmee hy sedert 2005 teel.
13 Jul 2021 3AM 3 min

PM berig oor ‘n nuwe konsep om as ‘n virtuele veldwagter te registreer.

Samsung het onlangs unieke tegnologie ontwikkel wat vrywilligers in staat stel word om stropery van beskermde wild te help beskerm en hok te slaan. Virtuele monitering binne ‘n kamp van die Krugerwildtuin, kan nou met behulp van die tegnologie wildstropery bekamp en van die huidige veldwagters bystaan in hul taak…
13 Jul 2021 3AM 1 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
13 Jul 2021 3AM 4 min

In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson met PM

Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor goeie gewoontes en gebruike om suksesvol in jou boerdery te wees. Saunderson beveel aan dat landbouers goeie gewoontes aanleer om…
8 Jul 2021 7AM 5 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar, maar dat olie- en brandstofpryse skerp gestyg het. Stoorlammers is steeds baie skaars en dit het ‘n…
7 Jul 2021 3AM 5 min
1280 – 1300