
PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand effens versterk in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit diesel- en ander brandstofpryse styg steeds skerp. Stoorlammers se prys het gedaal en die beskikbaarheid is steeds min. Hoenderpryse het verder gedaal terwyl varkvleispryse effens gedaal het. Bokpryse styg hierdie week. Wit- en geelmielies se pryse het ook gedaal.