
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die goeie reën en die risiko's...
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die goeie reen van die afgelope tyd in groot dele van Sentraal-SA. Hy verduidelik ook die voordele, maar ook sekere risikos wat dit inhou. Mare gee advies oor onder andere hoe dit bestuur moet word, byvoorbeeld vloedskade, sekere peste soos muggies en muskiete. Volgens hom kan skade beperk word deur versekering betyds uit te neem.