
Hans-Jurie Moolman berig oor die regsaspekte wat ter sprake is by die besoek aan grafte op plase.
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die regsaspekte ter sprake by die besoek aan grafte op privaat eiendom, in hierdie geval op plase. Die Grondwet beskerm privaat eiendom. Daar is egter uitsonderings, soos die Wet op Sekerheid van Verblyfreg. Vereistes word uiteengesit wanneer iemand op ‘n plaas begrawe word en die regte van persone om hierdie grafte te besoek.