
PM gesels met Charl Saunderson, bekende landbouer van die Kenhardt-distrik.
Loading player...
Charl Saunderson boer met dorper-skape in die Kenhardt-distrik en hy vertel van die geharde omstandighede waarin daar geboer word en hy vertel van die skaapras wat geteel is om in moeilike omstandighede te kan oorleef, maar ook suksesvol wees. Hy vertel ook van nuwe metodes en tegnologie wat aangewend word om veilings te kan bemark.