PM berig oor winste van omgewingsvriendelike melkplase wat verhoog.

Loading player...
‘n Omvattende studie deur ‘n vooraanstaande landboumaatskappy, het bevind dat ‘n laer omgewingsimpak direk verband hou met winsgewendheid wat verhoog in die Suid-Afrikaanse melkbedryf. In die studie is die skakel tussen die ekonomiese en omgewingsaspekte van volhoubaarheid, wat met melkproduksie op weiding verband hou, ondersoek. Daar is bevind dat boerderye met ‘ lae omgewingsimpak, die hoogste bruto marge getoon het.
9 Nov 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes