
Tjoepie Groenewald gesels verder oor die wêreld van sosiale media en die ekonomie.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, is bekend vir sy videos en ander plasings op verskeie sosiale media platforms. Hy bespreek vandag verder die wereld van ekonomie en ‘n paar interessante feite en konsepte uit die sosiale media.