In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die uitdagings van die landbousektor.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die uitdagings in die sektor. Hy gee ‘n raamwerk van die karakter van landbouers en hoe hulle uitdagings te bowe gekom het in die verlede. Saunderson vertel ook van daardie boere wat baanbrekers was vir die boere wat huidiglik produseer.
4 Nov 2021 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes