
PM gesels met Rouxan Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor die effek van sout in die grond.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels oor die belangrikheid van ‘n ontkiemingsperiode en saadbehandeling vir gewasse wat tans geplant word. Vandag gee hy advies oor sout in die grond en hoe om dit te beheer.