PM gesels met Rouxan Cloete en ander produsente, oor proewe wat in voerkrale gebruik word

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels hoe om van insekte en wurms ontslae te raak op ‘n biologiese wyse. Cloete verduidelik vandag biologiese middels in voerkrale wat ‘n klomp probleme op een slag kan aanspreek.
17 Nov 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes