Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor voedselproduksie en –pryse

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor voedselproduksie en -pryse. Die regering en veral produsente is baie bekommerd oor inflasiepryse en prysstygings wat geweldig opgegaan het. Produksie van voedsel het baie duur geword, maar intussen is dit ook n werldwye probleem. Aanpassings is dus wereldwyd baie nodig en in SA word die situasie kritiek veral vir die armer deel van die bevolking.
16 Nov 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes