
In hierdie week se praatjie oor sosiale media in die landbou, gesels Tjoepie Groenewald, oor die ekonomie en inflasie.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag verder die wereld van ekonomie en inflasie. Hy gee ook agtergrond oor hoe wereldlande hulle ekonomiese groei bewerkstellig. Groenewald verduidelik verder ook van die geld wat in sirkulasie is en hoe maatskappye wat geld leen, dit bestuur. Hy verduidelik ook die konsep “Stock buy back”.