
PM gesels met Rouxan Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor die skade wat insekte en hulle eiers kan veroorsaak.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels oor sout in die grond en hoe dit gewasse vir gewasse beinvloed. Vandag gee hy advies hoe om van insekte en wurms ontslae te raak op ‘n biologiese wyse. Cloete verduidelik hoe die lokaas aangewend word om aalwurms uit te wis .