
PM berig oor interessante nuus uit die suiwelbedryf
Loading player...
‘n Studie deur wetensakplikes in Duitsland, het nuwe inligting nagevors oor melk se bydrae in die steentydperk. Volgens die studie het herders uit die steentydperk duidelik die voordele van melk besef nadat navorsers onder andere plaak op tande van bewaarde geraamtes ontdek het. Verder word ook berig oor ‘n span navorsers uit Duitsland en Nieu-Seeland wat innoverende maniere ontdek het om kweekhuisgasuitlatings te beperk.