Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
In sy weeklikse praatjie oor proses-tegnologie, gesels Eksteen Brand vandag verder oor filtrasie en wat boere kan doen om besparing toe te pas. Vandag behandel hy suiglyn filtrasie. Dit is belangrik om daarop te let hoe om sogenaamde verstoppings skoon te kry. Veiligheid van suiglyne is nog ‘n belangrike aspek…
Twee internasionale universiteite het in ‘n opvolg studie oor rooivleis, die teendeel aangevoer oor studies van verlede jaar wat bewys het dat rooivleisinname nie gesondheidsgevare inhou nie. Volgens die nuwe studie is selfs net twee porsies rooivleis per week, gekoppel aan ‘n 3-7% groter risiko vir kardiovaskulere siektes. Intussen bemark…
Dr Johnny van der Merwe van die Noordwes Universiteit bespreek die jongste markpryse en hy reken die stabilisering van die Rand teenoor ander geldeenhede het ‘n afwaartse rol begin speel in pryse vir sekere produkte, veral in die graanbedryf. Die handelsoorlog tussen die VSA en China, veroorsaak ook druk op…
Die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare, verduidelik vandag die kosbesparingsimplikasies verbonde, wanneer die publiek die sogenaamde middelman wil uitsny en direk by die boer sy kosprodukte wil aankoop. Mare verwys dan na sosiale media-groepe wat hierdie sterk boodskap uitstuur om landbouers en verbruikers nader aan mekaar…
In vandag se praatjie oor nuwe en aangepaste wetgewing, gesels Hans-Jurie Moolman oor die nuwe regulasies van die Nasionale Rampbestuurswet wat die afgelope Donderdag aangekondig is. Dit bestaan uit nuwe regulasies wat aangekondig is, nadat die voriges herroep is. Die nuwe regulasies is in plek gestel om die sogenaamde “lock…
Die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria vier vanjaar hul 100 ste bestaansjaar. Ons berig vandag oor die mylpale van die fakulteit wat 100 jaar gelede met slegs 8 studente begin het en vandag meer as 1000 studente huisves. Die fakulteit is ook die top fakulteit in Veeatsenykunde in…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald, is ‘n ekspert en bekende op die gebied van sosiale media en –platforms in die landbousektor. Vandag gesels hy weer verder oor tegnologie en die aanwending daarvan in boerderye en veral wat landbouers in die begin kan doen om hulle plase en boerdery-aktiwiteite op die kaart…
Claude Moller is ‘n bekende motiveringspreker en “life coach”, wat graag produsente en verbruikers in Suid-Afrika motiveer in moeilike en uitdagende tye. Moller doen dit aan die hand van stories uit sy reise deur Suid-Afrika en Namibie. Hierdie week fokus hy op die gevoelens wat mense tans ervaar om ingeperk…
Eksteen Brand, ‘n proses-tegnologie konsultant van Hydac in Johannesburg, gesels vandag verder oor die verskillende vorms van filters wat landbouers, veral besproeiingsboere, kan aanwend om groot besparings toe te pas. Brand verduidelik hoe om energieverliese te verminder deur byvoorbeeld druk te verminder. Hy verwys na besparings van tussen 67% tot…
Landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, Dr Johnny vd Merwe, praat vandag oor die gevolge van die Covid-19 pandemie wat baie druk op die varkbedryf plaas. Daar is, volgens van der Merwe, ‘n groot daling in die vraag na varkprodukte, veral in die voedseldienstebedryf. Volgens hom kan dit ook toegeskryf word…
Vandag behandel ons die interessante konsep van “backgrounding” van kalwers. Backgrounding is die grootmaak van kalwers op veld of aangeplante droelandweiding, asook die voorbereiding van kalwers vir maklike aanpassing in die voerkraal daarna. Dit is veral voordelig wanneer voldoende weiding beskikbaar is en die boer meer buigsaamheid in sy stelsel…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor kalfsprys-siklusse en die veranderde reenpatrone wat tans oor groot dele van Suid-Afrika heers. Kalwers word vanaf Septembermaande gebore en dit is gewoonlik in tye wat dit droog is in die veld. Speenkalfprys wissel dus in ongeveer 3 maande tussen…
The South African Fresh Produce Industry has accelerated its efforts to make use of less plastic in the packaging of fresh fruit and vegetables. Food stores such as Woolworths has started to implement recyclable packaging . These methods will save up to 70 tons of plastic per year according to…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende in regskringe wat spesialiseer in grondregte. Vandag behandel hy die probleem wanneer huurders nie hul huurkontrakte eerbiedig en die nodige huurgeld betaal nie. Dit is kommerwekkend dat sekere korporatiewe besighede doodeenvoudig hul verhuurders in kennis stel dat hulle, gesien in die lig van die huidige…
Claude Moller is ‘n bekende motiveringspreker en “life coach”, wat graag produsente en verbruikers in Suid-Afrika motiveer in moeilike en uitdagende tye. Moller doen dit aan die hand van stories uit sy reise deur Suid-Afrika en Namibie. Verlede week se praatjie het hy gebruik om videomateriaal en musiek by te…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald, is ‘n ekspert en bekende op die gebied van sosiale media en –platforms in die landbousektor. Vandag gesels hy weer oor tegnologie en die aanwending daarvan in boerderye. Volgens Groenewald is dit belangrik om te kyk in die toekoms hoe jy jouself kan verskans. Hy meen…
Eksteen Brand, proses-tegnologiese kosultant van Hydac in Johannesburg, bespreek vandag verder hoe om besparing te kan toepas op waterpompe vir besproeiing uit damme en riviere. Brand verduidelik die effek van filtrasie op kragverbruik en hoe om optimale effektiwiteit te bestuur. As verkeerde toerusting aangewend of gebruik word, kan op ‘n…
Dr Johnny vd Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, vertel van die lewendige aanlyn-gesprek wat vanmiddag gehou word. Van der Merwe verduidelik wat die doel van die webinaar is en gee dan sy mening en jongste vooruitskattings oor veral pryse en tendense in die mark. Hy lig…
In vandag se landbounuus berig ons oor ‘n interessante aanlyn-konferensie wat aangebied word met produsente, landboubesighede en verbruikers as teikengroepe. Sedert die staat van inperking bekragtig is, is produsente, landboubesighede en verbruikers gedwing om gebruik te maak van hul rekenaars om die meeste van hul werk en ander aktiwiteite te…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat ontleed vandag die daling in speenkalfpryse en die moontlike redes daarvoor. Die tendens is juis dat hierdie tyd van die jaar, terselfdertyd met mieliepryse wat styg, meer en meer kalwers in die mark gestoot word. Die rand/dollar-wisselkoers is swak en kan ook…
20 Apr 2020 11PM
1 min
1680 – 1700
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.