
PM gesels met Louwrens Viljoen, tans die grootste Charolais-stoetteler in SA.
Loading player...
Louwrens Viljoen is tans die grootste Charolais-stoetteler in Suid-Afrika en boer met sy beeste in die Clocolan-distrik. Viljoen vertel van die huidige landboutoestande en –vooruitsigte in die Oos-Vrystaat en noem dat goeie reen die afgelope naweek toestande baie gunstig maak. Hy verduidelik verder waar sy passie vir die Charolais-ras vandaan kom en hoe hy in 2005 besluit het om met die beeste te begin boer nadat sy pa hom aan die ras voorgestel het.