Claude Moller deel sy inspirasie vir die naweek

Loading player...
Claude Moller, bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor, deel sy inspirasie vir die naweek. Moller se pad kruis daagliks met alledaagse mense en hy put energie uit hierdie mense se doen en late. Hy neem ook die positiewe uit daaglikse gebeure wat ‘n verskil in ander mense se lewens maak.
1 Oct 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes