
Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gesels vandag verder oor die ekonomiese gevolge van die onlangse brande
Loading player...
Landbou-ekonoom, Dr Frikkie Mare, gesels oor die impak van die brandskade in dele van die Noord-Kaap en Vrystaat. Mare meen dat soetveld wat nou gebrand het, moet maklik vir ‘n tydperk van meer as n jaar gerus word. Daar word geraam dat nagenoeg 98 000 hektaar afgebrand het. Die koste van voer vir beeste se moet in berekening gebring word. Hulpmiddels wat nou beskikbaar is, gaan in die volgende jaar selfs meer benodig word.