PM gesels met Springbokrugbylegende, Bakkies Botha,

Loading player...
Bakkies Botha, legendariese Springbokslot vertel van ‘n paar miloen rand wat ingesamel is vir boere wat swaarkry as gevolg van die brandskade in die Vrystaat en Noordkaap. Hy vertel oor onder andere, wat die uitwerking van die brande was en hoe voer en ook die vervoer daarvan ‘n uitdaging geword het en hoe hy daarby betrokke geraak het. Botha verduidelik hoe daar ‘n verskil in landbouers se lewens gemaak kan word, boere en plaaswerkers ingesluit.
9 Nov 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes