
Dr Johnny vd Merwe berig oudergewoonte oor die jongste kommoditeitspryse.
Loading player...
Dr Johnny van der Merwe van die NWU berig oor goeie ekonomiese nuus as gevolg van die olieprys wat gedaal het en landboumarkte positief beinvloed het. Gemengde pryse is behaal op slagpryse, hoewel stoorlampryse redelik gedaal het, meestal as gevolg van beperkte markte. Die vraag na varke bly steeds hoog. Bokpryse het gemengsde pryse gehad en as gevolg van die versterking van die rand, het wolpryse effens gedaal.