PM berig oor wereldwye melkproduksie wat styg.

Loading player...
Dairy Global berig dat wereldwye melkproduksie styg skerp en sal na verwagting oor die volgende dekade vining toeneem. Hoewel die gemiddelde jaarlikse groei van wereldkuddes, groter as die wereldgemiddelde opbrengsgroei is, is die veranderde gemiddeldes die gevolg van kuddes in lande met relatiewe lae opbrengste wat vinniger groei. Afrika as kontinent word beskou as ‘n snellgroeiende produksiegroei, veral weens groter kuddes.
9 Nov 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes