Die bekende regskenner, Hans-Jurie Moolman, gesels oor eiendomsreg

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskenner wat spesialiseer in grondhervorming. Volgens hom is grondhervorming en eiendomsreg albei belangrike skakels vir grondeienaars. Moolman verwys ook na grondeise en hoe huurarbeiders-eise in verskeie sake betrokke was die afgelope paar jaar, byvoorbeeld 10 000 eise wat in 19 jaar opgestel is. Die Wet op Herstel van Grondregte is nog ‘n belangrike skakel, maar in hierdie geval is meeste van die 75 000 sake nog onafgehandel. Moolman meen dit is ‘n kommerwekkende prentjie en een van die redes hoekom grondhervorming nog nie geslaag het nie.
27 Sep 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes