Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers

Loading player...
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n beter plek te plaas en gee ook perspektief oor ander positiewe aspekte wat ‘n mens kan gebruik om jou ingesteldheid te verander. Vandag is sy tema: “hoekom ek, hoekom hier en wie en wat is aan my toevertrou.
6 Nov 2020 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes