
Pieter Moller berig oor jong modestudente wat deur Sybokhaar SA ondersteun word.
Loading player...
Sybokhaar SA bied die afgelope 5 jaar die gesogte Sybokhaar Jong Ontwerper van die Jaar-toekenning aan saam met ‘n universiteit in China. Lu Zheng het vanjaar met verskeie toekennings weggestap tydens hierdie gesogte kompetisie. Terselfdertyd berig Queensland Country Life dat goeie vorderdering gemaak word met tegnologie wat daarop gemik is om wolskeersel-inligting elektronies van die plaas na die pakhuis oor te dra. Meer as 20 proewe is op skeersels van 50 tot 1500 bale op plase regoor Australie gedoen