
Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste kommoditeitspryse.
Loading player...
Dr Johnny van der Merwe van die NWU, berig oudergewoonte oor die jongste kommoditeitspryse. Die gemiddelde speenkalfprys het weer gestyg die afglope week. Die Oos-Vrystaat streek het goeie pryse behaal. Volgens vVan der Merwe kan laer vraag vir kalwers voorkom en pryse kan daal . Die volgende twee weke egter behoort daar nog n opwaartse kurwe wees. Hoenderpryse het oor die algemeen gestyg. Varkpryse doen steeds goed met laer volumes in die mark. Bokpryse bly ook steeds hoog.