Pieter Moller gesels met ‘n kenner van biologiese landbou, Rouxan Cloete

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou en hy verduidelik die voordele daarvan op die langtermyn vir die sektor. Cloete moedig boere aan om klein te begin en daardeur ook bewaringsbewus te wees, veral vir geslagte wat kom. Volgens hom is daar omtrent oplossings vir alles en hy verduidelik ook hoe die probleem van brak- en kalkgrond opgelos kan word. Cloete meen die sektor is tans in ‘n goeie posisie om biologies te begin dink.
1 Oct 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes