Pieter Moller berig oor wildsones wat opgerig word om renosters te beskerm.

Loading player...
Die Departement van Omgewingsake, Bosbou en Visserye begin binnekort om sewe geintegreerde sones regoor Suid-Afrika in te stel in ‘n poging om plaaslike renosters te beskerm. Die bekendstelling van die sones verskerp pogings om die wereld se grootste swart- en witrenosterbevolking te beskerm. Volgens die Minister van die Departement, verhoed die inisiatief dat grense ‘n beperkende rol speel in renosterstropery en die smokkel van hul horings.)
2 Nov 2020 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes