Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het verder gedaal hierdie maand. Stoorlampryse het die afgelope week gestabiliseer. Hoendervleispryse het ‘n opwaartse neiging getoon. Varkvleispryse het intussen verder…
ABC News berig oor swartmerinoskape wat al hoe gewilder begin raak. Veral in Australie is dit ‘n gesogte ras, vanwee ‘n groeiende belangstelling in natuurlike wolprodukte. Volgens leiers in die bedryf oorskry die vraag tans die aanbod en raak die skaap ook gewilder in Noord-Amerika met groeiende belangstelling daar. Volgens…
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die positiewe en negatiewe pole wat die hele landbousektor tans oorheers. Die goeie reën en goeie landboutoestande in die begin van die seisoen, word nou opgeweeg teen negatiewe faktore soos die springkane en die oorlog in die Oekraine…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor die heffing van grondbelasting in die landbousektor. Die onderskeid word getref tussen munisipale dienste, wat deur die plaaslike munisipaliteit gelewer word teenoor grondbelasting , wat volgens sekere waardasies…
‘n Baie gewilde landbouwerkswinkel, wat deur die bekende landbou-ekonoom Prof Johan Willemse aangebied word, beloof om baie belangstelling te ontlok. Die werkwinkel vind plaas op Donderdag 17 Maart en die ander spreker naas Willemse, is Rona Beukes, senior statistikus van die Oesskattingskomitee. Verskeie interessante onderwerpe word aangebied wat wissel van…
Claude Moller is ‘n bekende “life coach” en motiveringspreker in die landbousektor wat sy wedervaringe met medemense deel en die spesiale lessies wat hy daaruit leer. Moller reis wyd in die Afrika kontinent en kry gereeld te doen met alledaagse praktyke en gebeurtenisse, wat hy dan ‘n storie van maak…
Volgens ‘n verslag is Suid-Afrikaanse besighede nie gerat vir biodiversiteit nie. Heelwat sal nog gedoen moet word om maatskappye gereed te kry vir natuurgebasseerde kapitaal in hul voorsieningskettings. Die gradering is die eerste van sy soort in die wereld en vergelyk biodiversiteitsprestasie op ‘n wetenskaplike gestandaardiseerde wyse.
Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers verswak het teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het begin daal hierdie maand. Stoorlampryse het wisselvallige pryse getoon. Varkvleispryse het gestabiliseer, maar daar is steeds ‘n laer vraag en…
Queensland Country Life berig oor termiese wol as alternatief vir polistireen. Volgens die betrokke Australiese minister behoort die bedryf se vervaardigingsvermoens te verbeter en plaaslike voorsieningskettings ‘n hupstoot te gee. Intussen het Australiese wolskeervoorspellings ook gestyg. Daar is verskeie tekens van kuddeheropbou met ‘n goeie verwagte toename. Goeie reen die…
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, verduidelik die verskillende vlakke van die ekonomie, te wete makro- en mikro-ekonomie. Mare verduidelik na aanleiding van die begrotingsrede die aksynsbelastings en veral die invloed wat dit op die verkope van drank en sigarette gehad het. Belasting op suiker se invloed…
Die Italiaanse melkbedryf het verlede jaar rekord-uitvoere behaal terwyl melkverbruik weer in die VSA gedaal het. Suiwel vorm tans die grootste gedeelte van die Italiaanse landbouvoedselsektor. Van die produkte wat die meeste na die buiteland uitgevoer word, sluit in pecorino en mozzarella. Intussen het melkverbruik in Amerika sterk afgeneem. Die…
Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
Australian Wool Innovation berig oor nuwe tegnologie om naspeurbaarheid vanaf die wolprodusent tot die finale kledingstuk deur te trek. Die inligting word versamel om inligting oor wol se herkoms en die wolvoorsieningsketting sigbaar te maak. Dit hou verskeie voordele in, waaronder kontroleerbare eise van volhoubaarheid in. Dit sluit ook in…
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, verduidelik die kansellasie van ‘n kontrak om lewendige skape uit te voer na sekere Oosterse lande. Australie is blykbaar nou die enigste land wat lewendige uitvoere van skape na onder andere Maleisie en ander Oosterse lande mag doen. Die regering, in…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars oor sekere regte van plaaswerkers. Moolman verduidelik ook kortliks die Verblyfregwet se bepalings oor die aanhou van vee, asook die plant van byvoorbeeld graangewasse. “Toelaat of toestemming” word ook verduidelik na aanleiding van…
Supermarkte in Brittanje en ‘n paar ander Europese lande het ‘n proses begin om beesvleisprodukte van JBS, die wereld se grootste beesvleismaatskappy, te beperk. Die rede daarvoor is dat die betrokke maatskappy se beesvleisproduksie met onder andere ontbossing in die Amasone verbind is. Die ondersoek het ontbossing-gekoppelde beesvleis na sekere…
21 Feb 2022 5AM
1 min
1040 – 1060
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.